Successfully reported

Oaktree Guesthouse

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Danette V
1 nag
5.0
Sep 2025

Mooi, netjiese verblyf. Ons het heerlik oornag by Oaktree. Die kamers se dekor is pragtig en alles was skoon en netjies - ek sal weer. Een item wat kan verbeter, is 'n ekstra kussing of ferm kussings, die een per persoon is bietjie min. Ek is seker as ons gevra het, sou ons 'n ekstra kussing kon kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ania
Oaktree Guesthouse
Baie dankie vir die mooi terugvoer! Ons is bly julle het die verblyf en dekor geniet. Ons waardeer die wenk oor die kussings en sal dit beslis in ag neem. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom!

Nicolene B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Vriendelike ontvangs. Alles was presies soos geadverteer. Vriendelike ontvangs. Alles was presies soos geadverteer. Sal beslis dit aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ania
Oaktree Guesthouse
Baie dankie vir die terugvoer! Ons is bly alles was soos verwag en dat julle die vriendelike ontvangs geniet het. Hoop om julle gou weer te sien!

Farhaad I
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Excellent hospitality, clean, comfortable and peaceful. Staying at Oaktree Guesthouse was an absolute delight! Carina was incredibly welcoming, making us feel right at home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ania
Oaktree Guesthouse
Thank you for the lovely feedback! We’re so glad you felt at home and enjoyed your stay. We’d be delighted to welcome you back anytime!

Lorraine V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Warm en snoesig. Baie lekker gebly. Die beddens met die warm komberse was awesome.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ania
Oaktree Guesthouse
Baie dankie! Ons is bly julle het die verblyf en die warm komberse geniet. Julle is altyd welkom terug!

Bethusile M
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Lovely. The host was welcoming and very friendly. I loved it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maudie N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Goed. Verblyf was netjies, skoon en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ania
Oaktree Guesthouse
Baie dankie! Ons is bly julle het die verblyf netjies, skoon en gemaklik gevind. Julle is altyd welkom terug!

Willem K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Baie gerieflik. Baie skoon en netjies. Omgewing is stil en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ernst G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Baie lekker, netjies en mooi. Baie lekker verblyf! Almal is baie vriendelik en behulpsaam. Kamer is netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacqui O
1 nag Saam met vriende
4.8
Mei 2025

Vriendelike diens, pragtige kamer. Baie lekker oorgeslaap, vriendelik en heerlik warm op 'n koue aand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ania
Oaktree Guesthouse
Baie dankie! Ons is bly julle het dit geniet en lekker warm gebly. Julle is altyd welkom terug!

Helene H
1 nag Besigheidsreis
4.8
Feb 2025

Akkommodasie was goed. Skoon, netjiese, veilige akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ania Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 58 Camden Avenue, Ermelo, 2351, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA56dc5a01bf98903385cc623b6c1f3391b58cadbcd363e6c4c1d3d54e9d96847c503bb57a3d636b190841fa1e537f4eb95701?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 58 Camden Avenue Ermelo 2351 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -26.541326446976 29.970647233476
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang