Successfully reported
+60

Oaktree Guesthouse

  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 58 Camden Avenue, Ermelo, 2351, Mpumalanga
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Oaktree Guest House is 'n gemaklike selfsorg-gastehuis, net 3 km vanaf Ermelo se middestad aan die buitewyke, en bied 'n knus toevlugsoord vir gaste.

Verblyf word aangebied in 8 selfsorg-eenhede, elk individueel gemeubileer. Die eenhede bied slaapplek vir 2 tot 4 gaste en het hul eie badkamers met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die eenhede het elk hul kombuisies met 'n yskas, stoof, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik ook oor 'n eetkamertafel vir 2 en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste het veilige parkering op die perseel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Danette V
5.0
Mooi, netjiese verblyf. Ons het heerlik oornag by Oaktree. Die kamers se dekor is pragtig en alles was skoon en netjies - ek sal weer. Een item wat ka...
Sien meer
Sep 2025
Nicolene B
Gesin met tieners
5.0
Vriendelike ontvangs. Alles was presies soos geadverteer. Vriendelike ontvangs. Alles was presies soos geadverteer. Sal beslis dit aanbeveel!
Jul 2025
Farhaad I
Besigheidsreis
5.0
Excellent hospitality, clean, comfortable and peaceful. Staying at Oaktree Guesthouse was an absolute delight! Carina was incredibly we...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Lorraine V
Gesin met tieners
5.0
Warm en snoesig. Baie lekker gebly. Die beddens met die warm komberse was awesome.
Jun 2025
Bethusile M
Saam met vriende
5.0
Lovely. The host was welcoming and very friendly. I loved it.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ania Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 58 Camden Avenue, Ermelo, 2351, Mpumalanga
  • Gaste dink Oaktree Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 58 Camden Avenue, Ermelo, 2351, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA56dc5a01bf98903385cc623b6c1f3391b58cadbcd363e6c4c1d3d54e9d96847c503bb57a3d636b190841fa1e537f4eb95701?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 58 Camden Avenue Ermelo 2351 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -26.541326446976 29.970647233476
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang