Successfully reported
+20

Oakvale Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 59 Sandown Road, Rondebosch, 7708, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Oakvale Lodge is in die lowerryke woonbuurt Rondebosch in Kaapstad geleë. Rondebosch is in 'n gesentraliseerde area geleë met gerieflike toegang tot die M3- en M5-hoofweë.

Verblyf word gebied in 3 elegant versierde suites. Albei suites is ingerig met koninggrootte-beddens en het en suite-badkamers met storte. Die Oak-suite het ook 'n dubbelslaapbank wat geskik is vir 'n kind. Die kamers het aparte ingange en veilige parkeerplek. Elke suite is toegerus met 'n TV met sekere DStv-kanale, haardroërs, gratis WiFi, yskassie, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, breekware en eetgerei.

'n Heerlike ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra koste in die eetarea. Gaste kan by die swembad of in die gemeenskaplike sitareas ontspan.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Dalene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 59 Sandown Road, Rondebosch, 7708, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oakvale Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 59 Sandown Road, Rondebosch, 7708, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbd8653b273bcc37b71e0a01bedb6e6ee7b444e28b2e9d883088b1aee2ca180e4d15cb5cb910693ae227b566c3ec9d1f35975?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 59 Sandown Road Rondebosch 7708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.967021 18.48455

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang