Successfully reported

Oase

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.3
Rialta V
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Fantasties! Oase was alles wat ons verwag het en nog meer. Emma het uit haar pad gegaan om alles vir ons gerieflik te maak. Ons sal beslis weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephanie S
1 nag
5.0
Nov 2024

Dankbaar vir die mooi verblyf in die klein dorpie. Kamer is baie netjies en skoon. Rudi en hulle het vir ons gewag al het ons bietjie laat ingeboek. Baie dankie julle!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantal V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

As jy soek vir gasvryheid wat jy nog nooit teëgekom het nie, is OASE die plek. Gasvry, gasvry, gasvry! Dit is die mees gasvryste plek waar ek al OOIT gebly het. Hulle wou ons net gelukkig hou die heeltyd. Ons was hartseer om huis toe te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele S
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Jul 2025

Ons het baie, baie lekker gebly. Dit was skoon en netjies. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Rudi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 85 Robert Sobukwe Street, Roedtan, Makopane, 0580, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4060be58ac12e76b0bd9c2582c4d494e420bac5ed037503c162aa8cf1284af05885f55f831ceb01f152c63f7ebfd0e62b8be?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 85 Robert Sobukwe Street Roedtan 0580 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.597016486756 29.077598436632
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang