Successfully reported

Oasis Country Lodge

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 126 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Michelle P
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Vriendelike diens. Skoon en netjies. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eric S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Comfortable value for money. Not our first stay. The owner is always accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorette R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Thoroughly enjoyed our stay. Very comfortable and the host was very accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie Antionette D
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2025

Interessante geskiedenis wat herskep is. Vir 'n kort oornagstop om die rit op te breek, kan dit baie gerieflik wees. Die kamer self was baie skoon, mooi, en ook baie ruim. Die stort is baie klein en dit kan doen met aandag. John het ons baie vriendelik ontvang, baie moeite gedoen om ons tuis te laat voel, en was baie aangenaam. Dit is indrukwekkend om van die geskiedenis van Oasis Country Lodge te ontdek, en selfs die klein Springbokkie Meisie het 'n blywende indruk gelaat; dit was spesiaal. Ons het veilig geslaap en die motor was ook veilig, maar die ligging is baie afgesonder en vir 'n langer stop sou ons dit beslis nie doen nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Isak B
1 nag Gesin met tieners
4.4
Jul 2025

Lieflike ruim kamer. Heerlike etes en vriendelike gasvrou. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
4.4
Mrt 2025

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Dr Lesley C
1 nag
4.2
Jun 2025

I was comfortable and well fed, couldn't ask for more. I stayed twice, once on the way north from Cape Town to Springbok, and again on the way south. I found the place easily, was attended to promptly, and made welcome. Water was hot, the bed was warm and comfortable, food was good and inexpensive. Quiet location. Only little irritation - two teabags and two coffee sachets were insufficient for my thirst after driving so far; but water is fine too.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Fredrika M
1 nag Saam met vriende
3.6
Sep 2025

Baie rustig. Ja, welkome ontvangs en baie vriendelik, rustige atmosfeer.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Marius L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Baie gerieflike oornagkamer. Baie lekker en gerieflike kamer gehad. Storte net bietjie klein.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fanie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Vriendelike diens. Effektief. Behulpsaam. Ons is vriendelik ontvang. Die kamer is besonder ruim ('n voormalige klaskamer van 'n laerskool), maar die badkamer kon 'n raps groter gesien die oorvloed van ruimte in die res van die kamer. Verder alles in goeie werkende toestand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

John Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 126

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 990
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 990
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Vallei Street, Klawer, 8145, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA91aba5c86e04999068b82b9f894ef5c8c751c50bf0f83a7fee5693fb2ad3a085857ebf648dd591aa618c4ca63321b7b863d7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 126 5 1 5 5 Vallei Street Klawer 8145 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.780583 18.623585
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang