Oasis Lux Apartments
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 62 Chris Hani Street, Volksrust, 2470, Mpumalanga
- Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Oasis Lux Apartments is 'n stylvolle en goed ingerigte selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang, geleë op die gasheer se eiendom in die rustige dorpie Volksrust. Ideaal vir enkelreisigers of paartjies, bied dit 'n ontspannende en gerieflike basis vir beide kort en langer verblyf.
Hierdie oopplan-woonstel bied gemaklike slaapplek vir tot 2 gaste en beskik oor 'n koningingrootte-bed met 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die knus leefarea sluit gemaklike sitplek en 'n TV in, perfek om te ontspan na 'n besige dag.
Die kombuisie is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, en 'n wasmasjien is beskikbaar vir gaste se gerief. Gaste het toegang tot veilige parkering op die perseel.
Sentraal geleë naby plaaslike winkels, restaurante en besienswaardighede, is Oasis Lux Apartments 'n goeie keuse vir ontspannings- of sakereisigers wat Volksrust besoek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 62 Chris Hani Street, Volksrust, 2470, Mpumalanga
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 62 Chris Hani Street, Volksrust, 2470, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang