Successfully reported

Oasis Shanti Backpackers

Rugsakreisigerslosies

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 80 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Wilma D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Perfekte basis. Als wat jy nodig het. Ek het meeste van my make-up hoekie gehou! Goeie lig en 'n haardroër gereed vir jou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzeth N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Ideaal vir KKNK verblyf. Veilig, gerieflik, netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amc K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Ons het baie tuis gevoel. Het lekker uitgerus voor ons die lang pad weer moes ry. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2025

Aangenaam. Alles wat mens nodig het, was daar. Baie lekker gebly. Gasheer en -vrou was vriendelik en behulpsaam. Sal graag weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mel L
1 nag
4.6
Okt 2025

Skoon, mooi, funksioneel en goeie diens. Ek het baie lekker gerus, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shannon K
1 nag
4.4
Sep 2025

Was great. Was a nice stay and service was great, and the location is also great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gezina B
Lang verblyf Besigheidsreis
3.6
Apr 2025

Staff are lazy. They need a course in housekeeping and should diligently learn how to clean. Host is friendly. Staff are lazy. The mattress of the one double bed was made of sponge and extremely uncomfortable and did hurt my back. A deep spring clean is required for the bathrooms and the entire kitchen.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Jacomine K
1 nag Gesin met tieners
3.0
Apr 2025

Netjies en gerieflik. Die kamer was baie netjies en heel gerieflik met alles wat nodig is. Dit is nie in 'n rustige omgewing nie, daar het mense gestry en baklei gedurende die nag. Ek weet dis buite beheer van eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Marie H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Baie rustige plek om oor te slaap. Sal beslis weer gebruik maak van Oasis Shanti. Dit was awesome, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brandon G
1 nag
5.0
Okt 2024

Fabulous. I got upgraded, it was super awesome from the host. I really loved my stay; I truly enjoyed my stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 80

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 680
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 680
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 680
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Church Street, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA95b48f76741afa9ff93e6b2f59060ab11e9e7ae8bdb2223f0f86b6002c38d4826249abe608fd8e5caa009e9255478d5a4ac8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag, vir 2 mense 80 5 1 5 3 Church Street Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.590013980966 22.212931894369
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang