Oatlands Cottages
Kry 30% af vir verblyf voor 11 Desember 2025. Bespreekbaar tot 25 Okt 2025
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Oatlands Road, Makhanda (Grahamstown), 6139, Oos-Kaap
-
Vanaf
R1 700R1 190 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Oatlands Cottages bied bekoorlike selfsorgverblyf in die hartjie van Makhanda (Grahamstad). Hierdie goed ingerigte kothuise kombineer ouwêreldse sjarme met moderne gerief, ideaal vir gaste wat die stad besoek vir ontspanning, besigheid of skoolgeleenthede. Gaste kan kies tussen Stone Cottage en Aloe Cottage.
Stone Cottage beskik oor 'n koninggrootte hemelbed, met die opsie om 'n ekstra enkelbed by te voeg indien nodig, 'n ruim sitarea en 'n goed toegeruste kombuisie. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet, en die eenheid bied 'n slim-TV met Netflix, 'n eetkamertafel vir twee.
Aloe Cottage bied 'n gemaklike koningingrootte bed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, yskassie, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is sitplek en 'n slim-TV met Netflix.
Gaste kan gratis WiFi geniet. Die eiendom is binne loopafstand van St Andrew's College, Peppergrove Winkelsentrum, en direk oorkant die historiese Christ Church.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 7 Oatlands Road, Makhanda (Grahamstown), 6139, Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Oatlands Road, Makhanda (Grahamstown), 6139, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang