Successfully reported

Oban Gasteplaas

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Herman B
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Rustige en gemaklike verblyf in die berge. Pragtige rustige plek in die Drakensberge, hanetreetjie van die N3, met ou historiese geboue en reuse akkerbome waar mens lekker kan kuier en ontspan. Die verblyf is ruim met alles wat nodig is en 'n vriendelike gasvrou en staf. Het lekker geslaap, geëet, gestap en na die besondere rotskuns gaan kyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Athalie T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Awesome. Baie lekker verblyf. Die eienaars was ongelooflik hulpvaardig! Woefies was gemaklik. Kos was lekker. Sal definitief weer daar gaan bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robbie V
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2024

Baie dankie vir julle gasvryheid. Ons was beïndruk met die rustige, ontspanne atmosfeer van Oban. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronet H
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jul 2025

Dit was 'n heerlike halfpad oornagstop gewees. Ons het baie lekker oorgeslaap en kos was heerlik. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus L
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2025

A disappointing experience. Very disappointing place - very old, cracked and dilapidated buildings, untidy gardens and grounds, rusty tin roofs. No cell phone reception on either network. Basic amenities were OK though e.g. electric blankets, hot water, breakfast, but there was a big rising damp problem in our bedroom. I don't live in anything that looks as neglected as this place and I certainly would prefer not to stay in such a place. The high ratings stated on the website are very misleading.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Shiralee T
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Okt 2025

Remote and peaceful. Remote and peaceful. Basic, clean accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Guillaume N
1 nag Saam met lewensmaat
2.4
Jun 2025

Couldn't wait to leave. Overrated and wouldn't recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Rudi V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Wonderlik. Wonderlike, rustige atmosfeer in die natuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kae Yng O
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Aandete was lekker! Oban is onder nuwe bestuur. By hierdie plaas omsingel koppieland en koppie-berg, ons gesin het gemaklik gebly, die personeel was oplettend en ons sien uit na toekomstige opknappingsprojekte!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Berné
Oban Gasteplaas
Baie baie dankie vir jou wonderlike terugvoer, Kae Yng Ou. Dit was heerlik om julle te ontmoet en 'n groot plesier. Ek is baie bly julle het julself geniet. Ons sien uit na julle volgende kuiertjie! Oban Liefde Thea & Die Oban Span

Martha Cathrina (marinda) V
1 nag
4.2
Nov 2024

Warm ontvangs, heerlike ontbyt en aandete. Moeite werd oornag stop. Heerlike vars plaaslug, mooi omgewing, rustig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Berné Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 820
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 820
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 820
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 43 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Beers Pass Road, 6.9 km from Van Reenen, Murphy's Rust, 3372, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA24c495d2de00507374ee5f89c6bd83c4b907b63b1cde49a2387a0363195288d6aa4a880b7aeed27799cc7992c7776e9c7686?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R820 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 De Beers Pass Road 6.9 km from Van Reenen 3372 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.320673 29.382828

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang