Successfully reported

Obelix Guest House

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Craig B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

The owners are fantastic and made our stay an enjoyable one! Super friendly staff, extremely helpful. Obelix Guest House is within walking distance to the Maritime Museum and nice restaurants, etc.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Cosy. Sentrale ligging, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thato M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Wonderful. Wonderful! I would come again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lourinda
Obelix Guest House
It was a pleasure to have Thato and his partner as guests.

Coenie C
Kort verblyf
4.6
Jul 2025

Lekker. Aangename verblyf wat aan ons verwagting voldoen het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anita M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Goeie oornag akkommodasie. Gerieflike en netjiese akkommodasie. Vriendelike en behulpsame personeel. Sal beslis weer kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Absoluut net lekker! Ons is regtig soos uitverkorene gaste behandel. Diens was uiters vriendelik, gasvry en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonya O
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Netjiese, veilige verblyf in Luderitz. Ons was 'n groep mense, so ons het 4 kamers gehad. Almal was netjies en skoon, beddens was gemaklik. Die personeel is baie vriendelik, die WiFi het gewerk, en ons het selfs ons wasgoed laat was (en dit baie mooi gewas, gestryk en opgevou terug in elke kamer gekry). Dit was nie eens duur nie. Die sekuriteit is goed, parkering is effens van 'n probleem as daar baie kamers is wat vol is, maar ons en die waentjies het ingepas. Die ontbyt was baie lekker en genoeg met 'n verskeidenheid sappe, tee en koffie. Ek sal hierdie plek beslis aanbeveel, veral in Februarie, want die wind het ons weg gewaai, so ons almal was baie bly dat ons nie gekamp het nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lourinda
Obelix Guest House
Dear Sonya, it was a pleasure having you all as guests. Thank you so much that you have chosen Obelix and a huge thank you for your beautiful review, we appreciate it! Hope to see you again in the future. Greetings from a windy Lüderitz... Elizabeth

Raymond S
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2024

Clean and affordable. Great stay with clean rooms and the complimentary breakfast makes it very affordable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mirelle C
1 nag Gesin met tieners
4.6
Mrt 2024

The rooms were clean and neat. Customer service was outstanding. Breakfast was good. The rooms were clean and neat. Customer service was outstanding. Breakfast was good value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anna K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Mei 2024

Quiet environment good to rest. Was excellent, loved the display of our name on the table ready for breakfast. Our special needs were met as we requested. Great hospitality indeed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Lourinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 410
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 410
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 410
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 33 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Bay Road, Namibia, Luderitz, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcsCLZ3DcRw82DqzVIP1JTDixj9cmfOrJvcpiFf5kXQIPFdfohC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 410 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 Old Bay Road Namibia Karas 021 201 8901 13:00-23:00 10:00 -26.651179271729 15.155720114708
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang