Obie's Lodge
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the R104, Buffelshoek Plot A162, Mooinooi, 0325, Noordwes
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Obie's Lodge is in Mooinooi, Noordwes geleë, 'n area wat veral bekend is vir sy skilderagtige roetes, staproetes en ikoniese besienswaardighede wat Kgaswane Bergreservaat, Magaliesberg Birding en Mooinooi Gholfklub insluit. Die perfekte wegbreekplek vir diegene wat op soek is na 'n vakansie weg van die bruisende stadslewe.
Verblyf bestaan uit 3 eenhede wat geskik is om tot 8 gaste te akkommodeer. Die eenhede wat aangebied word, sluit in Obie's Lodge, Annie's Room en Franciscus Room. Alle kamers is toegerus met gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n stort en sy eie privaat ingang.
Geriewe op die perseel sluit veilige parkeerplek en troeteldiere in indien dit gereël word. Gaste is ook welkom om die doendinge op die perseel te geniet wat 'n swembad en voëlkyk insluit.
Doendinge en besienswaardighede in die omgewing sluit perdry, voëlkyk, wildritte, bergfietsry, visvang, fietsry, begeleide staptogte en swem in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Stephanie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Off the R104, Buffelshoek Plot A162, Mooinooi, 0325, Noordwes
- Gaste dink Obie's Lodge het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the R104, Buffelshoek Plot A162, Mooinooi, 0325, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang