Ocean Blue Self-Catering
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 26 Rowweklip Avenue, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
- Vanaf R6 000 per nag (plek vir 13)
Beskrywing
Ocean Blue Self-Catering is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis in Jongensfontein, 'n kusnedersetting op die Tuinroete. Hierdie verblyf spog met asemrowende see-uitsigte vanaf die balkon, wat dit perfek maak vir 'n groot gesin en groep vriende wat op soek is na 'n kusvakansiehuis.
Dié selfsorghuis het slaapplek vir tot 13 gaste en beskik oor 6 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die 5 slaapkamers op die boonste vloer is almal ingerig met 'n dubbelbed en 2 badkamers is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Die derde badkamer het 'n bad, toilet en wasbak. Die sesde slaapkamer op die onderste verdieping is ingerig met 1 stapelbed en 1 enkelbed.
Die oopplan-kombuis is op die boonste vloer geleë en is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n etenstafel met stoele en 'n binnebraai-area. Die sitarea is ingerig met 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Daar is ook 'n pooltafel en 'n kroeg met kroegstoele. Die skuifdeure maak oop na die balkon wat spog met pragtige see-uitsigte en rottangsitplek. Veilige parkeerplek is ook op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Celezte Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 26 Rowweklip Avenue, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
- Gaste dink Ocean Blue Self-Catering het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 26 Rowweklip Avenue, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang