Successfully reported
+22

Ocean Breeze

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 25 Kariega Road, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
  • Vanaf R4 600 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Ocean Breeze is 'n smaakvol versierde strandhuis wat in Kenton-on-Sea geleë is. Dié vakansiehuis het slaapplek vir 8 persone en is naby Kariega-strand en die rivier.

Dié volledig gemeubileerde huis beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n TV met DStv, en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n Victoriaanse bad, 'n instapstort en 2 wasbakke. Die tweede slaapkamer is ook toegerus met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-stort.

Die derde slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die vierde kamer het 2 enkelbeddens. Hierdie 2 kamers deel die derde badkamer. Die volledig toegeruste, oopplan-kombuis bevat die nodige toebehore om maaltye te kook.

Die aangrensende sitkamer het 'n houtkaggel en 'n platskerm-TV met volledige DStv-kyk. Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n braaigeriewe en plonspoel. Parkeerplek van die straat af is beskikbaar vir voertuie.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Tania Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 16

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 25 Kariega Road, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
  • Gaste dink Ocean Breeze het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 600
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 600
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 4 600
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 25 Kariega Road, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZjOTk2YWUzLTZjOTQtNGY3YS05NmQ0LTA4MDA2M2YxYTEyNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 600 per nag, vir 6 mense 3 5 1 5 25 Kariega Road Kenton-on-Sea 6191 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -33.680537055821 26.676245033741

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang