Successfully reported
+28

Ocean Breeze

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 07:00
  • Adres: 6 Ocean View Road, Marina Beach, Southbroom, 4281, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Ocean Breeze is 'n selfsorg-vakansiehuis in Marina Beach in KwaZulu-Natal, net suid van Margate, tussen die dorpies San Lameer en Southbroom. Die huis is naby die hoofstrand en die strandmeer waar mens kan visvang.

Die huis bied slaapplek vir tot 8 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n buiteslaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die hoof- en tweede slaapkamer het elk 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens, terwyl die buiteslaapkamer 'n dubbelbed het. Gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is 'n wasmasjien in die motorhuis. Die eetarea het sitplek vir 6 mense, terwyl die sitkamer 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met 'n DStv-toegangspunt het. Bring asseblief u eie dekodeerder en slimkaart.

Buite op die balkon, wat oor die swembad uitkyk, is daar 'n tafel en stoele en bied 'n uitsig oor die see. Die eiendom is volledig omhein met 'n alarmstelsel.

Marina Beach is 'n dorpie met baie natuur en dierelewe. Dit is lekker om in die dorpie en op die strand rond te stap. Daar is ape, bosbokke en blouduikers en 'n verskeidenheid voëls in die omgewing. Daar is 'n klein winkeltjie wanneer jy Marina Beach binnekom, terwyl jy in die dorpie 'n pizzeria, kwekery en die bekende blouvlagstrand met 'n restaurant en getypoel sal vind.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Hannes Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 11

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 6 Ocean View Road, Marina Beach, Southbroom, 4281, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ocean Breeze het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 07:00
  • Adres: 6 Ocean View Road, Marina Beach, Southbroom, 4281, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7ddb8809c6f73d5e02c1106be3e13810dc916229d36579c5e02742fb5a458694fb1bb048e78d2f91741dc5f4b2ecf14837ed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8) 9 5 1 5 6 Ocean View Road Marina Beach 4281 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 07:00 -30.938047064555 30.305143743753

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang