Successfully reported

Ocean Breeze 23

Selfsorg

Resensies

3.2/ 5

Gebaseer op 3 resensies


Netheid
3.7
Ligging
3.3
Waarde vir geld
2.3
Diens
3.0
Veiligheid
4.0
Sikelela G
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Decent. Stay was okay. Not bad at all. Had a good time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Molly
Ocean Breeze 23
Thank you.

Christoph E
1 nag Gesin met klein kinders
3.0
Mei 2025

Teleurstellend vir wat ons betaal het. Die plek kort dringend instandhouding en met aankoms was daar geen toiletpapier nie. Die huisie binne het soos rook gebruik. Daar is 'n staanlamp sonder 'n gloeilamp in? Daar was 'n verlengkoord wat net langs die bed gelê het? Daar was geen laken vir die 'sleeper couch' nie. Daar is TV opsies sonder WiFi? Die hoofbed het wel lekker geslaap en die stort was heerlik. Maar algeheel, nie wat ons verwag het vir die prys wat ons betaal het nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0
Molly
Ocean Breeze 23
Hi I don't understand Afrikaans. Can you speak English? Thank you.

Joey P
1 nag Saam met lewensmaat
1.8
Aug 2025

It was good. It was good but not value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.3/5

Molly Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 7 maande

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 47 Ellock Road, Winklespruit, Durban, 4126, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA42118784a31727dda8ee9f4959561f9ee9beec89e291e149234c7ade41e9e5dddd853b150ff2fdd2c095f13ee0e828257474?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 4) 3 5 1 4 47 Ellock Road Winklespruit 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -30.1046546 30.8527655

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang