Successfully reported

Ocean Breeze

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Henri K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Soos eie huis. Baie lekker goeie gasheer, voel tuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deneuve P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Alles was netjies, privaat en skoon. Vars beddegoed het ons baie lekker laat slaap. Baie lekker gebly en net vriendelikheid laat tuis voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvonne S
1 nag
5.0
Sep 2025

Aangenaam, gasheer was baie vriendelik en behulpsaam. Lekker en veilig gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Donald S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Very enjoyable, comfortable and relaxing. The accommodation is ideally set, close to town, one street up from the beach, so you don't get the cold wind. The outside braai area is very well protected from the wind. What impressed me most was the attention to detail. They were also very accommodating with allowing us to have guests over for a braai. The facilities are perfectly clean, comfortable and one immediately feels at home. Very cosy beds as well!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Sal vir seker dit aanbeveel. En sal vir seker weer daar bly. Baie dankie. Ja, dit was 'n baie netjiese, rustige, skoon plekkie. Ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dustin C
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Baie aangenaam om daar tuis te gaan. Nico is 'n baie vriendelike gasheer. Alles is netjies uitgelee, die omgewing is baie stil. Die see-uitsig van die houtdek is perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Megan T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Very pleasant. Nico was a thoughtful, accommodating host who provided everything we could possibly need. The only drawback was that the accommodation is cramped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie V
1 nag
5.0
Aug 2025

Beste van die 4 plekke waar ons tydens ons toer oornag het. 200% aan te beveel. Juweel van 'n plek. Eienaar baie gasvry, koffie, tee, beskuit, sjokolade, aandenking, uitgesit. Alles wat jy kan nodig kry, is beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koos S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Baie skoon en netjies met alles wat nodig is. Ons is hartlik verwelkom en het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

André P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Verras met netheid. Baie aangenaam en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Nico Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 6 maande

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 72 Sandy Lane, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ee82a5dd8e1fafaa291f85ba437e7cd1038e2f8febcdc9e1d43203d7a06f0e29130b517d18a409b16a2928d74747c533786?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 3) 16 5 1 5 72 Sandy Lane Port Nolloth 8280 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.252706756258 16.869092635405

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang