Successfully reported
+18

Ocean Breeze

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 72 Sandy Lane, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Ocean Breeze bied gemaklike verblyf in Port Nolloth, ideaal geleë binne loopafstand van die hawe.

Die woonstel bied slaapplek vir tot 3 gaste en is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n driekwartbed. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die woonstel beskik oor 'n kombuisie met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan maaltye by die etenstafel met sitplek vir 3 geniet, en vir vermaak is daar 'n muurgemonteerde TV en toegang tot gratis WiFi.

Gaste kan die dag begin met 'n oggendkoffie op die gemeubileerde balkon en gebruik maak van die braai-area en veilige parkering. Die Promenade, see en strand, en winkels is ook binne loopafstand vir diegene wat die omgewing wil verken.

Kamer-opset

1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Henri K
Saam met lewensmaat
5.0
Soos eie huis. Baie lekker goeie gasheer, voel tuis.
Okt 2025
Deneuve P
Saam met lewensmaat
5.0
Alles was netjies, privaat en skoon. Vars beddegoed het ons baie lekker laat slaap. Baie lekker gebly en net vriendelikheid laat tuis voel.
Okt 2025
Yvonne S
5.0
Aangenaam, gasheer was baie vriendelik en behulpsaam. Lekker en veilig gebly.
Sep 2025
Donald S
Gesin met tieners
5.0
Very enjoyable, comfortable and relaxing. The accommodation is ideally set, close to town, one street up from the beach, so you don't g...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Martie P
Saam met lewensmaat
5.0
Sal vir seker dit aanbeveel. En sal vir seker weer daar bly. Baie dankie. Ja, dit was 'n baie netjiese, rustige, skoon plekkie. Ons het dit baie genie...
Sien meer
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Nico Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • 72 Sandy Lane, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
  • Gaste dink Ocean Breeze het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 72 Sandy Lane, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ee82a5dd8e1fafaa291f85ba437e7cd1038e2f8febcdc9e1d43203d7a06f0e29130b517d18a409b16a2928d74747c533786?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 3) 16 5 1 5 72 Sandy Lane Port Nolloth 8280 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.252706756258 16.869092635405

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang