Successfully reported

Ocean Breeze 38

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 95 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Elrista G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Heerlike langnaweek wegbreek. Ons het ons verblyf baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phumzile N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

I would like to come back again. It was good, thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Warren V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Very relaxing and peaceful. Our stay was very pleasant. The staff are very friendly and helpful. Everything is in walking distance. There is no need to drive anywhere. Peaceful and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Logan
Ocean Breeze 38
Thank you Warren.

Zelda S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2025

Was 'n besige 2 dae met die Comrades waar ons dogter deelgeneem het. Ons was daar vir die Comrades-marathon, slegs daar geslaap, maar alles was daar wat jy nodig het. Die plek is mooi ingerig en vir 'n vakansie sal dit 'n ideale plek wees. Ons sal weer daar gaan bly; ek kan die plek aan almal aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gerrit O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mrt 2025

Baie lekker gewees. Ocean Breeze is baie mooi en netjies, die braai plek is altyd skoon. Het dit baie geniet. As gevolg van baie reën kon ons nie die strand gebruik het nie, maar nog steeds was die uitsig puik en ook kon ek lekker uitrus.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Logan
Ocean Breeze 38
Dankie Gerrit

Frans F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Veilig en skoon. Goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tebogo L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

The best. The best place we stayed. We enjoyed it so much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

André P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Gerieflik & ontspannend. Die personeel was vriendelik en behulpsaam vanaf aankoms tot en met ons vertrek. Die kombuisie is goed ingerig. Slaapgeriewe gerieflik. Die dubbelbed matras raas net baie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nomzamo N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

It's a peaceful place. Perfect place to visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annette A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Amazing. Stay was absolutely amazing, would go back anytime for a fabulous holiday.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Logan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 95

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 47 Ellcock Road, Winklespruit, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2e3a86296a6e25ae81609b7ef256630189cfb1ab43248f728a0e3986ff2a290978ae5b2d5dd578df70d8e4245185d07933c8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 5) 95 5 1 5 47 Ellcock Road Winklespruit 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 09:00 -30.093041147524 30.861557017197

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang