Successfully reported

Ocean Breeze

Albatross Self-catering Suite
Vanaf
Vanaf R 1 175
per nag (plek vir 2)
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié oopplan-eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n leefarea-, kombuisie- en slaaparea-kombinasie. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n platskerm-TV, ingeboude kaste, 'n afstandbeheerde waaier en leeslampe teen die muur. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe

Huisreëls

Let asseblief daarop dat geen troeteldiere of rook binne die huis toegelaat word nie.
Die gastehuis het 'n streng geraasbeleid en geen geraas word na 21:00 in die nag toegelaat nie.
Die gastehuis is nie geskik vir partytjies nie.
Kinders onder 12 jaar word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kingfisher Self-catering Suite
Vanaf
Vanaf R 1 175
per nag (plek vir 2)
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié oopplan-eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n leefarea-, kombuisie- en slaaparea-kombinasie. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n platskerm-TV, ingeboude kaste, 'n afstandbeheerde waaier en leeslampe teen die muur. Die kombuis is met 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel, stoofplate en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asseblief daarop dat geen troeteldiere of rook binne die huis toegelaat word nie.
Die gastehuis het 'n streng geraasbeleid en geen geraas word na 21:00 in die nag toegelaat nie.
Die gastehuis is nie geskik vir partytjies nie.
Kinders onder 12 jaar word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Swallow Self-catering Suite
Vanaf
Vanaf R 1 195
per nag (plek vir 2)
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié oopplan-eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n leefarea-, kombuisie- en slaaparea-kombinasie. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n platskerm-TV, ingeboude kaste, 'n afstandbeheerde waaier en leeslampe teen die muur. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asseblief daarop dat geen troeteldiere of rook binne die huis toegelaat word nie.
Die gastehuis het 'n streng geraasbeleid en geen geraas word na 21:00 in die nag toegelaat nie.
Die gastehuis is nie geskik vir partytjies nie.
Kinders onder 12 jaar word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Oyster Catcher Luxury Self-Catering Suite
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 2)
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie oopplan-suite bestaan uit 'n kombuisie, en suite-badkamer en 'n slaaparea. Dit is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed, met bedkassies en leesligte wat gerieflik langs die bed geplaas is, sowel as 'n afstandbeheerde waaier. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die kamer beskik ook oor 2 gemakstoele vir ontspanning, 'n eetkamertafel en stoele, asook 'n aparte tafel en stoel vir enigiemand wat op afstand werk. Voldoende ingeboude kaste word voorsien. Die kombuisie is toegerus met 'n lugbraaier, 'n induksieplaat vir kook, 'n mikrogolfoond, yskas en eetgerei, breekware, glasware, sowel as die nodige kookgerei. Hierdie eenheid het 2 balkonne. Die een aan die suidekant kyk uit op die Indiese Oseaan, wat gaste skouspelagtige uitsigte oor die Indiese Oseaan bied, met gereelde waarnemings van dolfyne regdeur die jaar en die walvisse gedurende die maande Junie tot November. Hierdie balkon is toegerus met 'n tafel en 2 stoele. Die noord-front balkon het sy eie privaat braai, tesame met 'n tafel en 2 stoele. Hierdie balkon is warm en sonnig en die perfekte plek om die inheemse tuin aan die agterkant van die eiendom te geniet.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asseblief daarop dat geen troeteldiere of rook binne die huis toegelaat word nie.
Die gastehuis het 'n streng geraasbeleid en geen geraas word na 21:00 in die nag toegelaat nie.
Die gastehuis is nie geskik vir partytjies nie.
Kinders onder 12 jaar word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 175
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 8 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 36 Elizabeth Road, Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA57e76a6a64014ae8ce1cb229851fbe9c929476ee3f03945e9d8cf6184ecf23269767b757ddc3e9ff86fdc456cc0de6552f03?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 175 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 36 Elizabeth Road Seaview 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.0096 25.34645

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang