Ocean Breezes 3
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Price Edward Drive, Marina Beach, Southbroom, 4281, KwaZulu-Natal
- Vanaf R750 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Ocean Breezes 3 is 'n vakansiewoonstel in die veilige Ocean Breezes-kompleks in Southbroom. Gaste is naby Marina Beach, wat dit die ideale plek maak vir 'n gesinsvakansie.
Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Albei slaapkamers het 'n lugversorging en deel gebruik van die badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n etenstafel met stoele en die leefarea het 2 stoele en 'n platskerm-TV.
Die skuifdeure maak oop op die balkon waar gaste die lieflike uitsigte oor die omliggende areas kan geniet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Deanne Geverifieer
Eiendomme 10
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Price Edward Drive, Marina Beach, Southbroom, 4281, KwaZulu-Natal
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Price Edward Drive, Marina Beach, Southbroom, 4281, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang