Ocean Dreams
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Sandstone Road, Kommetjie, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Ocean Dreams is 'n selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in die kusdorpie Kommetjie in Kaapstad. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n ontspannende en gerieflike tuiste tydens hul besoek.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir tot 2 gaste in 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer is toegerus met 'n reënstort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n tweeplaatstoof met mini-oond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer is gemeubileer met gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n ruim dek met sitplek en straatparkeerplek op die perseel. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante en Long Beach is ongeveer 1.1 km weg.
Met aankoms kan gaste tee, koffie, melk, basiese kookbestanddele en toiletware verwag.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Anita Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- 13 Sandstone Road, Kommetjie, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
- Gaste dink Ocean Dreams het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Sandstone Road, Kommetjie, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang