Ocean Gorge Seafront Getaways
- Kapasiteit: 18 persone
 - Alle ouderdomme is welkom
 - 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 53 Ocean Drive, Shaka's Rock, Salt Rock, 4390, KwaZulu-Natal
 - Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)
 - 
                
                
                    TGCSA-gradering:
 
Beskrywing
            Ocean Gorge is in Salt Rock langs 'n kloof geleë en spog met panoramiese uitsigte oor die see vanaf die patio's van al die eenhede. 
Verblyf word aangebied in 4 woonstelle, waarvan 3 troeteldiervriendelik is indien dit voor die tyd so gereël word, en dan is gaste welkom om 2 klein hondjies saam te bring. Elkeen van ons eenhede is volledig toegerus en bied asemrowende uitsigte van die patio af. Let asseblief daarop dat die eenhede nie lugversorging het nie. 
Daar is gratis WiFi en braaigeriewe in die tuin. Gaste kan op eie risiko die kuspaadjie deur die voortuin volg tot by die rotsagtige kus met sy uitstekende visvangplekke, getypoel en Morewood Cove, 'n geslote kus-steenkoolmyn op 'n privaat strand.
Die chalets is elk net 5 km van die vernaamste winkelsentrums af. Ons is net 4 km van die nuwe Ballito Junction winkelsentrum, kroeë, klubs, gimnasiums en restaurante af, 24 km van King Shaka Internasionale Lughawe af, en 30 minute se ry van Durban af.
        
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.7/5
Carrie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 95
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- 53 Ocean Drive, Shaka's Rock, Salt Rock, 4390, KwaZulu-Natal
 - Gaste dink Ocean Gorge Seafront Getaways het ’n baie goeie ligging
 
- Kapasiteit: 18 persone
 - Alle ouderdomme is welkom
 - 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 53 Ocean Drive, Shaka's Rock, Salt Rock, 4390, KwaZulu-Natal
 - 
                                    
                                    
                                        TGCSA-gradering:
 
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang