Ocean Grove Guesthouse
- Kapasiteit: 12 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 740 Von Baumbach Avenue, Munster, Glenmore Beach, 4278, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Ocean Grove Guesthouse is in die stil dorpie Munster, Glenmore Beach, aan die laer Suidkus van KwaZulu-Natal geleë, en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir sakereisigers of gaste wat op soek is na gerieflike verblyf - wat jou toelaat om te ontspan, te herlaai en weer met die natuur te verbind.
Die gastehuis bied 6 pragtig gemeubileerde kamers wat elk toegerus is met 'n TV met DStv-kanale, tesame met gratis WiFi. Elke kamer het ook 'n privaat en suite-badkamer, koffie- en teemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond, plafonwaaiers, 'n persoonlike kluis en 'n yskassie.
Buite het die eiendom 'n pragtige grasperk. Gedurende die somerdae wag 'n verfrissende swembad op gaste wat 'n verkwikkende blaaskans van die hitte bied. Gaste kan ook nabygeleë besienswaardighede soos die Mpenjati-, Umtamvuna- en Oribi Gorge-natuurreservate verken.
Veilige parkeerplek word vir alle gaste voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Arthur Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- 740 Von Baumbach Avenue, Munster, Glenmore Beach, 4278, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Ocean Grove Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 740 Von Baumbach Avenue, Munster, Glenmore Beach, 4278, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang