Ocean Living @ Summerseas
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9th Avenue, Summerseas, Summerstrand, 6001, Oos-Kaap
- Vanaf R2 750 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Ocean Living @ Summerseas is 'n lieflike selfsorgwoonstel vir 6 gaste op die strandfront in Gqeberha (Port Elizabeth).
Hierdie ruim woonstel het 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, 'n eetarea en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer het koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gaste in die tweede en die derde slaapkamer deel 'n aparte badkamer met 'n bad.
Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Etes kan by die etenstafel geniet word.
Gaste kan in die sitarea ontspan wat 'n TV met sekere DStv-kanale het, en dit lei na 'n balkon met braaigeriewe en 'n uitsig oor die swembad en die oseaan.
Ocean Living @ Summerseas is 500 m vanaf 'n rits restaurante en die Summerstrand Village-winkelsentrum. Gqeberha (Port Elizabeth) bied verskeie aktiwiteite soos swem, visvang, sweefski, skubaduik en bergfietsry. Gaste kan ook verskeie besienswaardighede soos Seaview Predator Park, Boardwalk Casino en Winkelsentrum, Bayworld Museum en Splash Waterworld besoek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Mariliesh Geverifieer
Eiendomme 45
Resensies 266
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 9th Avenue, Summerseas, Summerstrand, 6001, Oos-Kaap
- Gaste dink Ocean Living @ Summerseas het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9th Avenue, Summerseas, Summerstrand, 6001, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang