Successfully reported
+26

Ocean Mist

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Sheila Avenue, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 000 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Ocean Mist is 'n pragtige vakansiehuis wat selfsorgverblyf bied aan die oewer van die Bergrivier in Port Owen. Die eiendom spog met skilderagtige uitsigte oor die rivier en die vleilande daaragter.

Hierdie dubbelverdiepinghuis bied slaapplek vir 10 gaste en bestaan uit 5 en suite-slaapkamers. 2 van die slaapkamers is onder geleë, terwyl die ander 3 slaapkamers bo is. 3 van die slaapkamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer, waarvan 2 'n bad en stort het en die laaste slegs 'n stort het. Die vierde en vyfde slaapkamer het elk 'n dubbelbed. Hierdie kamers het albei 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort of slegs 'n stort.

Die oopplan-leefarea en -kombuis is onder geleë. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die leefarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Dit maak oop na 'n groot patio met 'n buite-eettafel wat uitkyk oor die privaat tuin en swembad. Daar is ook 'n braaikamer met ingeboude braaigeriewe, 'n kroeg en 'n eetarea met uitsigte oor die vleilande.

Gaste kry toegang tot gratis WiFi, terwyl parkeerplek op die perseel beskikbaar is.

Kamer-opset

5 Slaapkamers 5 Badkamers, 5 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jacoline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 13 Sheila Avenue, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ocean Mist het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 5 000
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 5 000
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Sheila Avenue, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA305a4128748b0773bf40cec7200978067364d6f1d656f187000de2011edb76f906797c48a81fcb13bbacec78e5c00d9a48b4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag (plek vir 10) 4 5 1 5 13 Sheila Avenue Port Owen 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.7859016 18.1459474

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang