Successfully reported

Ocean Pearl Accommodation

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Adhil F
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Fantastic stay. Fantastic! Will definitely be back. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gretchen K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Heerlike kuier en sal enige persoon aanbeveel om daar te kuier. Dit was 'n absolute fees. Alles georganiseer en netjies. Ons het net nie die TV lekker verstaan, Netflix bv. nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne-marie M
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Peaceful, clean and great value. Host very accommodating. Wonderful view, spotlessly clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tazlyn C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

The host was super friendly and the unit is exactly as advertised. Very spacious. The host was super friendly and the unit is exactly as advertised. Very spacious and neat, the area is perfect for a peaceful getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Die uitstekende akkommodasie vir 3 of 4 gesinne wat wil wegbreek. Uitstekende akkommodasie, perfekte see uitsig, baie naby alle aktiwiteite wat Wildernis en George omgewing bied. Pragtige nuwe ruim woonhuis met al die geriewe en dubbel motorhuis. Huis is volledig toegerus met veiligheids stelsels en ook toegerus met wasmasjiene en 'n droër wat dit ideaal maak vir langer verblyf. Die see en strand is net oor die pad vir swem en lang staptogte langs die see. Die gasvrou is supervriendelik. Ons sal weer kom. Hoogs aanbevole akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul G
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Wonderful, secure, relaxing. Amazing communication and the house is beautiful with everything you need. Great views and a good location to visit in the area. Highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Keith G
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

2nd time and keeps getting better. Loved our stay again, and cannot find fault. We will be back. Everything there that we needed, enclosed yard to keep our dogs safe and a 200m walk to the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rochelle Monique M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2025

Dit was fantasties. Ons tyd by Ocean Pearl Accommodation was ongelooflik. Ons het alles gehad wat ons benodig. Dit was veilig en ons het dit baie geniet.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Erina H
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Heerlik, onvergeetlik. Baie dankie, ons verblyf by Ocean Pearl Akkomodasie was ongelooflik lekker. Dit is perfek geleë. Die pragtige natuurskoon in die omgewing is ideaal vir onvergeetlike vakansies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Saskia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 2 520
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 520
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 2 520
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
    9 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1642 Hibiscus Street, Kleinkrantz, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAccf41f5eb8c4010b0ca935fd21ff6f4259c01d299ec3fdd8256ec3954be42492a75e7580d1f4888a8889e91b991a9be21ea5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 520 per nag (plek vir 10) 32 5 1 5 1642 Hibiscus Street Kleinkrantz 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.004945914759 22.655496551216

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang