Ocean Two 43
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach East Boulevard, Diaz Beach, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Vanaf R2 150 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Ocean Two 43 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou met asemrowende uitsigte oor die see in Mosselbaai, Wes-Kaap. Perfek vir gaste wat op soek is na gemaklike akkommodasie naby 'n verskeidenheid doendinge.
Die woonstel bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer toegerus is met 2 enkelbeddens. Die kombuis en sitkamer is oopplan, en die kombuis bevat geriewe soos 'n yskas-vrieskas en mikrogolfoond, 'n oond met 'n stoof, sowel as 'n skottelgoedwasser en ruim ingeboude kaste om breekware en eetgerei te bêre, met ander toestelle ingesluit.
Die sitkamer het gemaklike sitplek, met 'n TV met 'n DVD-speler en DStv-aansluiting, bring asseblief u eie dekodeerder en slimkaart saam. Skuifdeure lei vanaf die sitkamer na 'n patio-area met 'n Webber-braai en patiomeubels, met uitsigte oor die strand en see. Rook is verbode in hierdie woonstel.
'n Swembad is beskikbaar aan die agterkant van die gebou. Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar, en Ocean Two 43 is naby restaurante en winkels, en baie ander besienswaardighede en aktiwiteite binne die Tuinroete.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Point Geverifieer
Eiendomme 52
Resensies 184
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Beach East Boulevard, Diaz Beach, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Ocean Two 43 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach East Boulevard, Diaz Beach, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang