Successfully reported
+13

Ocean Valley View

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 472 Chestnut Place, Morgan Bay, 5292, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 200 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Geleë in 'n stil doodloopstraat in Gxarha (Morgan's Bay), bied Ocean Valley View gemaklike selfsorgverblyf met pragtige uitsigte oor die see, vallei, bos en kranse; alles binne maklike loopafstand van die see. Dit kan gemaklik 'n maksimum van 8 volwassenes en 2 kinders akkommodeer.

Hierdie dubbelverdiepinghuis het 'n ruim oopplan-uitleg onder, wat lei na 'n groot houtdekterras en 'n buitebraai. Op hierdie vlak is daar 'n gastetoilet en 'n kombuis wat goed toegerus is met 'n stoof, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, yskas-vrieskas-kombinasie en 'n wasmasjien. Op die boonste vlak is daar 3 dubbelslaapkamers, elk met sy eie balkon vanwaar jy die uitsigte kan geniet. Die ingang en eetareas het ook 'n uitsig oor die see. Die hoofslaapkamer bestaan uit 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n groot ovaalbad. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 4 enkelbeddens het. Hierdie 2 slaapkamers deel 'n aparte badkamer met 'n stort.

Alle beddegoed word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring. DStv-ontvangs is beskikbaar, maar bring asseblief u eie DStv-dekodeerder en slimkaart.

Die skilderagtige dorpie Gxarha (Morgan's Bay) is 'n ideale plek vir 'n gesin of klein groepie gaste, reg op die drumpel van die Wildekus. Die kransstaptog na die Double Mouth-reservaat is 'n moet, en ywerige stappers kan vanaf die reservaat langs die strand na Bead-strand en Haga-Haga voortgaan. Die vele aktiwiteite wat in die omgewing beskikbaar is, sluit in visvang, staproetes, perdryroetes, fietsry en bergfietsry, windsurf, branderplankry, swem, voëlkyk, walvisse en dolfyne besigtig en rotsklim langs die see.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ray Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 472 Chestnut Place, Morgan Bay, 5292, Oos-Kaap
  • Gaste dink Ocean Valley View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 200
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 2 200
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 472 Chestnut Place, Morgan Bay, 5292, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbe61d668ada186e310f819d923b2bbcc2ccb22f9ae031fdbac552cebcdab64fc8211dbc56b6066114683d7ab6c2c50239e5b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 8 mense 14 5 1 5 472 Chestnut Place Morgan Bay 5292 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -32.709690283439 28.337323665619

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang