Successfully reported
+12

Ocean Vibes Studio Apartment

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 40 Lilliecrona Boulevard, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R775 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Ocean Vibes Studio Apartment is 'n selfsorgeenheid wat in die veilige Ocean Vibes-kompleks op Manaba-strand geleë is. Hierdie woonstel is op die gewilde Lilliecrona-boulevard geleë en is sentraal tussen Uvongo en Lucien se strand, net 'n entjie vanaf die see.

Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, tweeplaatstoof met 'n oondjie, ketel, eetgerei en breekware toegerus is. Die leefarea het 2 enkelslaapbanke vir 2 ekstra gaste, 'n slim-TV en 'n etenstafel. Die leefarea lei na 'n balkon met sitplek, 'n ingeboude braai en bied 'n uitsig oor die see.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie woonstel is naby verskeie geriewe soos winkels, restaurante, Manaba-strand en getypoele.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

2 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 18

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 40 Lilliecrona Boulevard, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ocean Vibes Studio Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 775
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 775
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 775
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 40 Lilliecrona Boulevard, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA306b7424822f3ca1b5a364aa2dd6b6bdb890a6ac51223df24251e6d20b47d480044aaae7295d43fb53a5759e7c4803d604c6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R775 per nag, vir 4 mense 4 5 1 5 40 Lilliecrona Boulevard Manaba Beach 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.848973509111 30.387181895037

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang