Successfully reported

Casa Rosada @ Upper Vredehoek

Selfsorg

Resensies

3.2/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
3.0
Ligging
3.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
4.0
Veiligheid
3.0
Cecilia K
1 nag
3.2
Feb 2025

Het nie daar gebly nie. Weens my eie nalatigheid om behoorlik uit te vind en te lees wat beskikbaar is, het ek glad nie daar gebly nie. 'n TV is so belangrik, veral as jy dalk met 'n kind daar aankom; dit was nie daar nie. Die toilet was nie na my sin skoon nie, en die wasbak se krane was nie skoongemaak nie. Die stoof, as jy sou wou iets warm maak, is geroes, en daar is nie 'n mikrogolf om iets warm te kon maak nie. Ek sal besoekers aanraai om eers baie duidelik te kyk voordat jy bespreek en teleurgesteld daar aankom.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.2/5

Elizabeth Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 9 maande

Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Florida Road, Unit 7, Casa Rosada, Vredehoek, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA51da0838c942831ec0e9cf330f02035611bc04fb9336449a1e3675a25db1b000033318d03b41a32e2db38fc03a87cd42beaa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 2) 1 5 1 4 16 Florida Road Unit 7, Casa Rosada 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.9418971 18.4214071

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang