Ocean View 147
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 2 Okt 2025 tot 30 Nov 2025.
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 147 Ocean View Drive, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
-
Vanaf
R4 377R3 940 per nag (plek vir 11)
Beskrywing
Ocean View 147 selfsorghuis geleë in die beskutte baai van Struisbaai. Die huis is net 1,2 km vanaf die strandfront. Dit is die perfekte verblyf-opsie vir 'n gesin van 10 gaste en is volledig toegerus vir selfsorg.
Dié huis bied 4 slaapkamers waarvan 1 slaapkamer 'n woonstel en 3 badkamers is. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die woonstel beskik oor 1 dubbelbed en 2 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers met storte en 1 badkamer met 'n bad.
Die huis beskik oor 'n oopplan-leefarea op die boonste vloer met 'n sitkamer, eetarea en kombuis. Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas, vrieskas, mikrogolf, kookplaat en meer, asook eetgerei en breekware. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is ook beskikbaar vir ekstra gerief.
Die leef- en eetarea lei na die tuin met 'n ruim grasperk wat ideaal is vir kinders om te speel. Die huis het 'n binne- en buitebraai. Daar is ook DStv-kanale.
Struisbaai het 'n bekoorlike klein hawe wat beide vissers- en skibote bedien vir die talle besoekers aan die dorp gedurende die vakansieseisoen. Gaste kan om die hawe stap en sien hoe die tradisionele vissermanne hul vangs huis toe bring, en selfs die vars vis net daar koop.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Sanelle Geverifieer
Eiendomme 40
Resensies 79
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 147 Ocean View Drive, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Gaste dink Ocean View 147 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 147 Ocean View Drive, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang