Successfully reported

Huisie by die See

Selfsorg

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Hanlie R
Kort verblyf
3.4
Mei 2025

Die dorp Struisbaai self is altyd aangenaam. Al die materiaal oorgetrekte meubels in die huis het 'n goeie was nodig. So ook die 'throws' dwarsdeur die huis. Die beddegoed het definitief 'n opgradering nodig.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Hermien A
Lang verblyf
4.6
Jan 2022

Wonderlik. Soos gewoonlik het die tyd net te vinnig verby gegaan. Ek sal graag weer daar wil tuisgaan. Ons was daar saam met ons drie volwasse kinders en daar was genoeg ruimte vir ons almal. Die vakansie was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Monique B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2020

Heerlik, rustig en waarde vir geld Heerlike naweek gehad. Die huis is baie goed ingerig vir 'n gesin, veral met klein kindertjies. Ons sien uit om weer te gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Zahn-Mari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 29 Ocean View Drive, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA389e6026b74940bf4db14940984cbca271850fbfb2dfc1413eaff8f2b27b6e4ca8b3143665626b69c668338a804d56f547c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 29 Ocean View Drive Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.807857434801 20.054843672154
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang