Successfully reported
+17

Huisie by die See

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 29 Ocean View Drive, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Huisie by die See is 'n ruim vakansiehuis wat binne maklike bereik van die strand in die bekoorlike kusdorpie Struisbaai geleë is. Met een van die langste ononderbroke wit strande in die Suidelike Halfrond, beloof hierdie gewilde klein vakansiedorpie witgekalkte vissershuise, kleurvolle vissersbote, 'n werkende hawe en baie kusbekoring.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en is geskik vir 'n gesin wat uit 6 volwassenes met 2 kinders bestaan. Daar is 2 slaapkamers wat met 'n dubbelbed ingerig is en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die speelkamer is ideaal vir kinders en beskik oor 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en die tweede badkamer word gedeel en is toegerus met 'n bad en stort.

Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, 'n ingeboude braai-area, en 'n ontbyttoonbank met kroegstoele. Die leefarea bo het 'n binnebraai en lei na 'n stoep met 'n pragtige see-uitsig. Die huis het WiFi en TV met Netflix en Youtube.

Die hoofstrand is 'n fantastiese plek vir watersport soos kajak, bootvaart, branderplankry, lyfplankry, visvang, en vlieërbranderry, asook skulpe versamel, strandwandelings en walviskyk.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Zahn-Mari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 29 Ocean View Drive, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Huisie by die See het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 29 Ocean View Drive, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA389e6026b74940bf4db14940984cbca271850fbfb2dfc1413eaff8f2b27b6e4ca8b3143665626b69c668338a804d56f547c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 29 Ocean View Drive Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.807857434801 20.054843672154
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang