Successfully reported

Ocean View 402

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Ida-louise S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Beste uitsig in rustige omgewing. Baie gerieflik, behalwe vir die bed in die hoofslaapkamer wat aansienlik groter kan wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda H
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Rus vir jou siel. Heerlik en rustig gewees. Die woonstel is skoon en het alles wat jy nodig het. Dit is 'n lekker stil omgewing en die woonstel se bewoners is ook baie stil en rustig. Pierre het vir seker gemaak alles in orde is met skoon linne en handdoeke. Alles is in werkende toestand en die sekuriteit is altyd op hulle pos. Almal in die gebou is behulpsaam en het selfs gehelp om die kar af te laai en weer te pak aan die einde van ons verblyf. Hierdie is regtig 'n hidden gem. Baie dankie! Dit het aan meer as ons verwagting voldoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pierre
Ocean View 402
Dit was net 'n plesier om Marinda julle as gaste te hê. Hulle was 'n aanwins vir die Ocean View kompleks. Word hoogs aanbeveel. 5 ster gaste

Cedric P
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Okt 2025

Ons het dit baie geniet! Dit was 'n besonders lekker plek om te bly. Groot en ruim. Skoon en netjies. Fantastiese uitsig. Veilig. Onder dak parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Raymond B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Aug 2025

We would return but in the summer; it was too cold in the house. The stay was good, although too short. Would love to spend more time there during the day to enjoy the sea view and just relax. Some improvements could be made to cleanliness and a few extra touches to make the stay pleasurable. It's very cold in winter, no air conditioning or heater. The beds have no electric blankets, so getting into bed was like entering a freezer! Liquid soap for the bathroom basins and dishwasher soap that's not watered down. A hair dryer would have also been nice to have, especially to warm the cold bed!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Pierre Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 3

Resensies 12

Op LekkeSlaap 9 maande

Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 402 Ocean View, 35 Beach Road, Strand, 7139, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA415354cc22376bc959c1c602d16142f0141a3f63c6980e6a3d85d119a65f6247290ef65b231bb30bbe479bc2d7cc5c745ba3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 402 Ocean View, 35 Beach Road Strand 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1239822 18.8314986
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang