Successfully reported

Ocean-View Apartments

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Rousseau M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Uitstekend en gerieflik. Dit was besonders lekker. Mooi uitsig en die geriewe is gemaklik, skoon en netjies. Ons was baie vriendelik verwelkom deur Dee, en alles is mooi uiteengesit. Sal beslis weer gebruik maak. Ons is baie dankbaar en het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dee
Ocean-View Apartments
Goeie dag Rousseau. Baie dankie vir jou vriendelike en mooi hersiening. Dit was 'n plesier om jou by Ocean View Apartments te kon hê. Groete Dee.

Wikus S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Thanks, we enjoyed our stay. We'll definitely be back. Well located and very neat self-catering accommodation. Friendly owners. Reasonably priced.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dee
Ocean-View Apartments
Hello Wikus, Thank you for your kind review. It was great to have you guys staying at Ocean-View Apartments. We are looking forward to your return. Kind regards, Ocean-View Apartments Dee & Hans.

Robin M
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Had all we wanted. Loved the place - loved the location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dee
Ocean-View Apartments
Dear Melanie, Thank you for your review. Wishing you all a wonderful 2025. Kind greetings, Dee, Ocean-View Apartments.

Tobie V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Rustige, ruim en netjiese woning met mooi uitsigte oor die see. Netjies en skoon met fantastiese uitsig oor die see. Ook lekker ruim plek op die tweede verdieping met privaat trappe na die eenhede. Vriendelike, warm ontvangs. Perfek vir gesin met kinders of paartjies wat saam reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dee
Ocean-View Apartments
Beste Tobie, Baie dankie vir jou mooi hersiening. Dit was 'n plesier om julle hier by Ocean-View te hê. Ons wens julle alles van die beste toe vir 2025. Beste groete, Dee & Hans.

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Carina B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Die gasvrou was baie gaaf en ons tuis laat voel. Die eenheid was netjies. Baie aangenaam en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Dee
Ocean-View Apartments
Goeie dag Carina, baie dankie vir jou gawe hersiening. Dit was goed om julle by Ocean-View Apartments te hê. Ons wens julle 'n voorspoedige 2025. Beste groete, Ocean-View Apartments.

Freda B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Lekker, rustig en vrede vir jou siel. Ideaal vir 2 of 3 persone, niks meer nodig as die eenheid nie, veral nie soos ons wat net 2 dae daar gebly het nie. Netjies en die gasvrou was baie bedagsaam en die diens was uitstekend. Natuurlik was die lekkerste, die stilte, direkte uitsig op die see en om te kon braai op die balkon en die sonsondergang en opkoms te kon bekyk.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dee
Ocean-View Apartments
Goeie dag, Freda, Baie dankie vir jou vriendlike hersiening. Ons waardeer dit baie. Dit was net 'n plesier om julle hier by Ocean-View Apartments te kon hê. Beste groete, Ocean-View Apartments.

Elsee L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Great and wonderful! Dee and Hans are very friendly and made us feel at home immediately. The room is beautiful and seeing the ocean and hearing it is heartwarming. We had a lovely stay. Will for sure visit them again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dee
Ocean-View Apartments
Dear Elsee, it was an absolute pleasure to have you staying here at Ocean-View Apartments with us. Thank you so much for your kind review. We are definitely looking forward to seeing you again.

Alasdair M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Super, will be back soon. Very quiet, just what we wanted. Lovely accommodation, lovely view, and lovely hostess, always there to greet one.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dee
Ocean-View Apartments
Hi Alistair and Barbara, Thank you so much for your kind review. It was lovely to host you both. Kind regards. Dee & Hans

Ryna W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Goed. Die 14 steil trappe na die eenheid was 'n probleem. Nie vir bejaarde persone. My man het 2 maande gelede 'n knieoperasie gehad en sou nie daar tuisgegaan het indien die advertensie die trappe gemeld het nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dee
Ocean-View Apartments
Goeie dag Ryna, Ek is jammer om te hoor dat julle nie so gelukkig was met julle verblyf by Ocean View Apartments nie, weens die trappe nie. Die trappe is geadverteer in Engels en Afrikaans. Ek is jammer dat jy dit nie gesien het nie. Om die situasie te vermy in die toekoms, het ek met LekkeSlaap gereël om die trappe beter uit te druk sodat dit nie meer 'n probleem sal wees vir ander gaste nie. Ek wens julle 'n gelukkige Kersfees en gesonde en voorspoedige Nuwe Jaar toe. Beste groete, Dee by Ocean View Apartments.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Dee Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 15
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Korhaan Laan, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc2277f79241c5f4fa349691d38e9d4679f15cdc0515797265a2c9c6684768845aa243c2efa473533b626ca37c0c2bb0b61c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 17 Korhaan Laan Jacobsbaai 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -32.9721888 17.8866074
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang