Successfully reported
+168

Ocean View House

Gastehuis
Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 23 Sep 2025 tot 31 Okt 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 60 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 33 Victoria Road, Bakoven, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 600 R3 910 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Ocean View House is 'n 4-ster luukse gastehuis in Kampsbaai, teenoor Bakoven se pragtige rotsstrande. Dit is ideaal vir reisigers wat op soek is na rus en vrede. Met groot parkagtige tuine bied dit 30 kamers versprei oor vier huise, met asemrowende uitsigte oor die Atlantiese Oseaan wat voor jou uitstrek en die Twaalf Apostels-berge wat agter jou wag hou.

Gaste kan rus vind onder die antieke melkhoutbome, ontspan in die skemerkelkie-sitkamer of op sonnige swembaddekke met 'n skemerkelkie in die hand, 'n massering in ons spa-behandelingskamer geniet, of 'n swem neem in een van die twee swembaddens.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Simony S
Saam met lewensmaat
5.0
Enjoyable stay. Room C4 was beautiful and clean. The view was good from the outside deck area, but not really from within the room as y...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Willie V
Saam met lewensmaat
5.0
The best! The stay was amazing, with a great breakfast and very nice rooms. A beautiful place.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Elizma N
Saam met lewensmaat
5.0
Bes geleëde private juweel aan die punt van Afrika! Beste huwelikshuisvesting. Lekker gebly en lekker geslaap! Spasie in en om gastehuis is indrukwekk...
Sien meer
Apr 2025
Tharina P
Saam met vriende
5.0
Ons kom definitief weer. Dit was ongelooflik. Die diens is uitstekend, die ontbyt uit die boonste rakke, die uitsig onverbeterlik en die masserings he...
Sien meer
Apr 2025
Mandla Patrick M
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. My stay was good; just the Cape Town weather was a disappointment.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Katrin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 33 Victoria Road, Bakoven, 8005, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ocean View House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 600
R 4 600 R 3 910
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R4 600
R 4 600 R 3 910
per nag, vir 2 mense
Vanaf R4 600
R 4 600 R 3 910
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 60 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 33 Victoria Road, Bakoven, 8005, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA675df1f8920e8b69960f8efccf759a9b219da782f8fb3cfbbcf9d519b79bf83095f99f5ac0bdd54dc471f45447be0c9a3a86?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 600 nouVanaf R3 910 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 33 Victoria Road Bakoven 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 11:00 -33.963439409007 18.374000787735

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang