Successfully reported
+16

Ocean View on Disa

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 64 Disa Circle, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 R2 250 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Ocean View on Disa is 'n ruim selfsorgwoonstel op die grondvloer teen die Kogelberge in Bettysbaai. Die eenheid het 'n aparte ingang vir privaatheid en het 'n verhewe uitsig oor die see en mere. Vir diegene wat 'n ontsnapping uit die stad benodig, is dit 'n ideale plek om weg te kom en te ontspan. Die hoofstrand en pikkewynkolonie is net 1,6 tot 1,8 km weg (25 minute se stap). Daar is baie staproetes naby in die Harold Porter Botaniese Tuin en by Rod's Trail.

Die woonstel het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-stort met 'n toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie 2 kamers deel 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n yskas, stoof en mikrogolfoond. Daar is geen oond nie. Die eetarea het 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 6. Die sitkamer bied gemaklike sitplek. Buite is daar 'n stoep met 'n draagbare braai wat gaste kan gebruik.

Die eienaars woon in die boonste gedeelte van die eiendom en kan met enige van jou navrae help.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
DStv
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Tania Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 64 Disa Circle, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ocean View on Disa het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 500
R 2 500 R 2 250
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 500
R 2 500 R 2 250
per nag, vir 6 mense
Vanaf R2 500
R 2 500 R 2 250
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 64 Disa Circle, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe5b8e7d4512af98025d8c98d763137fb87b18324af578fe17e3dad097fe00cb1407bf768956239016010dd558d9c35312322?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 500 nouVanaf R2 250 per nag, vir 6 mense 8 5 1 5 64 Disa Circle Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.354752275721 18.888546136754

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang