OceanBreeze50
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 50 Upper Cross, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
OceanBreeze50 is 'n selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom in Mosselbaai, Wes-Kaap. Daar is geen gedeelde spasies tussen die twee nie. Dié woonstel is 'n ideale keuse vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike oornagverblyf tydens hul besoek aan die Tuinroete.
Dié eenheid het slaapplek vir tot 2 gaste in 'n oopplan-kamer en 'n en suite-badkamer. Die kamer is ingerig met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kamer is ook toegerus met 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, nodige eetgerei en breekware en 'n platskerm-TV. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n onderdakstoep met gedeeltelike see-uitsigte, 'n etenstafel en 'n braai, en veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels, restaurante en die strand.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.6/5
Ina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 50 Upper Cross, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 50 Upper Cross, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang