Successfully reported

Oceans 1101 no 11

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
John K
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Ontspanne, vriendelike atmosfeer, naby swem strand en winkel sentrum. Aanvanklik was daar 'n irritasie, want die adres voorsien deur die webtuiste was inkorrek en het daartoe gelei dat ons inboek met amper 'n halfuur vertraag. Oorweeg asseblief om die korrekte adres met die eienaar te bevestig om te voorkom dat toekomstige gaste ook na etlike oproepe ens. moet uitvind dat hulle by die verkeerde adres is. Oceans 1101 was vir ons uitstekend geleë en het meer as genoeg spasie gehad vir 5 persone. Vanwee die feit dat die eenheid op die tweede vloer geleë is, moet besoekers dit net in ag neem ten opsigte van die trappe om die eenheid te bereik en kleiner kindertjies se veiligheid buite op die stoep. Die eenheid is baie goed toegerus, het 'n fantastiese mooi uitsig op die tuin en see, en die direkte toegang tot die strand is prysloos. Om jou kar in 'n toesluitgarage te kan parkeer, was 'n absolute bonus. Definitief 'n plek om na toe terug te keer. Michelle en haar man, die opsigterspaar, is uitstekende mense vir hul taak en is altyd gereed met raad en daad, en gee baie goeie aanbevelings rakende die aktiwiteite en restaurante in die omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Miranda M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Beautiful and very affordable. Perfect location, very clean and spacious. The hosts and caretaker were very helpful and accommodating. Will definitely be booking again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rencia L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Brilliant. We enjoyed the stay; just the steps up to the third floor were difficult for us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirkie S
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Baie lekker gebly en goed gerus. Die woonstel was mooi netjies, skoon en groot genoeg. Ook goed ingerig. Opsigter het alles aan ons verduidelik met aankoms. Dit baie geniet om daar te bly, die see geluide elke aand met 'n oop deur verwelkom. Baie veilig en goed geleë. Swembad is netjies en goed versorg. Sal dit definitief aanbeveel vir enige iemand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mia
Oceans 1101 no 11
Baie dankie! So bly julle het jul vakansie geniet! Mia@Oceans 1101 no 11

Shantelle V
Lang verblyf
5.0
Jan 2025

Baie lekker gebly en gerus. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Quintus D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jul 2025

Outstanding and breathtaking view. My stay was good, just the beds were uncomfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Corne O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2024

Baie lekker. Baie rustig en veilig. Sal enige tyd weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mia
Oceans 1101 no 11
Dankie, julle is enige tyd welkom!

Esmeralda Marthina B
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Bliss. Love this place, it's big enough for us. Marietjie was so helpful. We enjoyed staying at Oceans 1101 no 11. Thank you, guys.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heleen B
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Very peaceful and quiet. Secure and safe. Convenient. Wonderful place to stay. Perfect location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bafana N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Marvelous. What a peaceful and relaxed moment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Mia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1101 no 11, 9 Churchill Street, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNmYTI5OGQ0LWI1MzMtNDhjMS05ZGExLTVlM2E5NjQwZTIwYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 6) 35 5 1 5 1101 no 11 9 Churchill Street 4265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.814863283087 30.408088416988

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang