Oceans 14 - Loadshedding Friendly
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 107 14th Avenue, Gonubie, East London, 5257, Oos-Kaap
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Oceans 14 - Loadshedding Friendly is in Gonubie, Oos-Londen, 'n stranddorpie in die Oos-Kaap geleë, wat dit 'n ideale bestemming maak vir gaste wat 'n ontspannende wegbreek soek.
Verblyf is beskikbaar in 2 selfsorg-eenhede, elk met 'n privaat ingang en stoep-area. Albei eenhede beskik oor privaat badkamers, volledig toegeruste kombuise en gemaklike sitareas met sitplek en 'n TV met DStv.
Die verblyf is oorkant die gholfbaan. Gaste sal ook toegang tot die gemeenskaplike swembad hê. Albei eenhede het sonkrag en word nie deur beurtkrag beïnvloed nie. Veilige parkeerplek en gratis WiFi word voorsien.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Ronel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 107 14th Avenue, Gonubie, East London, 5257, Oos-Kaap
- Gaste dink Oceans 14 - Loadshedding Friendly het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 107 14th Avenue, Gonubie, East London, 5257, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang