Oceans 2 @ 19
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach Boulevard, Diaz beach, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Oceans 2 @ 19 is 'n selfsorgwoonstel op die vierde verdiepingvan die Oceans ll-kompleks in Diaz-strand. Verlustig jou in die asemrowende 180º-uitsigte oor die see en die kus, van Mosselbaai af tot verby Hartenbos.
Hierdie selfsorgwoonstel het plek vir 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers, 'n oopplan-kombuis, sitkamer en eetarea. Die eerste slaapkamer het 1 koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer, die tweede slaapkamer het 1 koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Perfekte, wit katoenlinne word voorsien.
Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en het 'n toonbank met kroegstoele. Die gerieflike sitkamer is toegerus met 'n TV met DStv en die leefarea lei na 'n ruim balkon met 'n gasbraaier. 'n Toesluitmotorhuis is ook beskikbaar.
Die kompleks bied veilige toegangsbeheer, 'n gemeenskaplike swembad en braaiplek en direkte toegang tot die strand via 'n veilige paadjie. Dit is tans in aanbou.
Oceans 2 @ 19 is stapafstand vanaf verskeie winkels, restaurante, 'n gimnasium, en ander vermaakgeriewe, soos Waterworld en 'n verhitte, binnenshuise swembad, af.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Christa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Beach Boulevard, Diaz beach, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Oceans 2 @ 19 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach Boulevard, Diaz beach, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang