Successfully reported
+77

Oceans Hotel

  • Kapasiteit: 115 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louis Fourie Road, Voorbaai, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 290 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

The Oceans Hotel, geleë in Mosselbaai, bied 'n verskeidenheid bekoorlike verblyf-opsies. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf vir óf 'n ontspannings- óf korporatiewe wegbreek, naby 'n verskeidenheid doendinge en besienswaardighede op die Tuinroete.

Verblyf bestaan uit dubbel- of 2-enkelbedkamers asook selfsorgkothuise en -villa's met slaapplek vir tussen 2 en 6 gaste. Elke eenheid is volledig gemeubileer en toegerus met óf 'n enkel-, dubbel- of 2 enkelbeddens, 'n en suite- of privaat badkamer met 'n bad of stort, en geriewe wat 'n kluis en yskassie asook tee- en koffiemaakgeriewe insluit. .

Die hotel bied ook 'n kroeg, 'n groot swembad om 'n verfrissende duik in te neem op somersdae, en 'n lapa wat braaigeriewe het. Vir die korporatiewe gas bied Oceans Hotel 'n uitstekende konferensieplek. Geriewe sluit WiFi-internettoegang, veilige parkeerplek en wasgoeddienste in.

Oceans Hotel is naby wildparke, gholfbane, gesondheidspa's, restaurante, The Garden Route Casino en die Langeberg Winkelsentrum, asook die nuwe Dias Strand-ontwikkeling. George-lughawe is 25 minute se ry vanaf Mosselbaai.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
24-uur-ontvangs
Lughawe-vervoer op versoek

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 182 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.1
Veiligheid
4.2
Gaste se hoogtepunte
Maria K
Saam met lewensmaat
5.0
Worth a visit! We enjoyed the stay, but the shower was a problem. Other than that, it was very pleasant!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Desiree V
5.0
Lekker, veilig, gerieflik. Tia en haar span was baie behulpsaam en baie vriendelik.
Sep 2024
Elize K
Saam met lewensmaat
5.0
Aangenaam en rustig. Baie rustig en maklik beskikbaar. Sylvia is dierbaar.
Sep 2024
Valentina B
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome and peaceful, great place. So awesome, close to all the sights, beach and shops. Staff are super friendly. Place is very neat, ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Helgard L
5.0
It was amazing. Thank you for all the friendliness and professionalism.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Tia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 182

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Louis Fourie Road, Voorbaai, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oceans Hotel het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 290
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 290
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 290
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 115 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louis Fourie Road, Voorbaai, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDliNDAxZjIyLWE3ZDEtNDZiYS05NjJjLTkwNTRlMDZjMWM1Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 290 per nag (plek vir 2) 182 5 1 5 Louis Fourie Road Voorbaai 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.164490285163 22.10884809494
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang