Successfully reported

Oceanview

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Andoline V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Sal Oceanview altyd onthou vir hulle gasvryheid en hulp in 'n moeilike tyd. Oceanview het vir ons 'n huislike atmosfeer met baie liefde gegee. Die ontbyt was uit die boonste rakke en die eienaars het elke dag uit hul pad gegaan om te help met reëlings en aanbevelings omdat ons nie die area goed ken nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daan
Oceanview
Andoline en haar eggenoot was baie aangename gaste en dit was 'n groot voorreg om hulle te huisves.

Mark R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

It was like reuniting with long lost family. We had a wonderful stay at "Ocean View". We felt welcome from the moment we arrived and would have loved to stay longer. Daan and Rita are amazing hosts and our stay was really like being at our own "home away from home". We look forward to our next visit and hope that Daan will have a room for us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hope M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Lovely and so peaceful! It was a lovely experience; the family welcomed us till the end. They kept offering us refreshments, and also the other family booked there was very nice. Everyone was amazing; we really enjoyed our stay and will book again soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Retha J
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2025

"Home away from home.". Gemaklike atmosfeer. Die kamer was baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Kobus G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Amazing! Danie en Rita het ons regtig laat voel of ons tuis is. Hul gasvryheid is uitstekend. Sal DV volgende keer langer wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindy H
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Perfect, friendly, comfortable and all round great! Thoroughly enjoyed my stay with the personal attention from the hosts! Will definitely stay over again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruben S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Gonubie is 'n pragtige kusdorp wat ek met 'n geruste hart kan aanbeveel. Baie vriendelike gasheer wat seker maak alles is reg en bereid om moeite te doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Portia M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2023

It was amazing. The host was absolutely amazing, they offered to help with everything. Room was cosy, and they had backup for load shedding.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wil H
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2023

Very friendly hosts, very attentive. I asked for supper and breakfast and had the most amazing meals. A real winner!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tracey N
Lang verblyf Gesin met tieners
4.0
Des 2023

Happy. Got a bit of a shock to see we were living in the house with the owners. A bit uncomfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Daan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 124 13th Avenue, Gonubie, 5257, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHNRZEK74yHw8Fp5h6lT3dZ77KL569s11YTGMJ79ifgud5axwgE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 124 13th Avenue Gonubie 5257 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.9488907 28.0057885
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang