Successfully reported
+22

Oceanview Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Road, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 990 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Oceanview Apartment is 'n moderne selfsorgwoonstel in Strand. Die woonstel is op die tiende verdieping geleë en bied onbelemmerde panoramiese uitsigte oor Valsbaai en die Helderberge.

Die eenheid het 2 ruim slaapkamers wat albei en suite is. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n volledige badkamer met 'n bad en stort. Die hoofslaapkamer kyk ook na die see met skuifdeure wat na die balkon lei. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-stort. Linne, handdoeke, 'n strykyster en strykplank, en 'n haardroër is beskikbaar vir jou gerief.

Die kombuis is volledig toegerus met moderne toebehore en beskik oor 'n stoof, yskas-vrieskas, wasmasjien, tuimeldroër en mikrogolf. 'n Broodrooster, breekware, eetgerei en kookware word ook voorsien. Die oopplan-vermaakarea is ingerig met 'n 6-sitplek-eetkamerstel, gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale.

Die woonstelgebou is op die voorste ry van die goue sanderige hoofswemstrand van Strand geleë. Die kompleks bied gemeenskaplike swembaddens, wat 'n kinderswembad en braaigeriewe insluit. Daar is ook 24 uur-sekuriteit by ontvangs en kringtelevisie. Onderdakparkeerplek vir 1 voertuig word voorsien.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Chantel Geverifieer

Eiendomme 21

Resensies 134

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Beach Road, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oceanview Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 990
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 990
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 990
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Road, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA85Q28rYF6oLcQy6KJKMYrNxFsRu5LGByrr6WJVBTw6XhRExEF6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 990 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 Beach Road Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.12402472911 18.831535383003
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang