Successfully reported
+23

Oceanview House

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 130 Oceanview Drive, Struisbaai, 7283, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 200 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Oceanview House is 'n ruim vakansiehuis wat asemrowende see-uitsigte vanaf die patio in Struisbaai bied. Gaste kan skepe geniet wat op die horison verbygaan en kan selfs middel Augustus walvisse uit die leefarea gewaar, wat dit 'n ideale kuswegbreek vir familie en vriende maak.

Dié selfsorgvakansiehuis het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Beide die hoof- en tweede slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer is toegerus met 'n bad, toilet en wasbak, en die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, lugbraaier, broodrooster, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n etenstafel met stoele en die ruim leefarea is ingerig met 'n sitkamerstel, 'n binnenshuise kaggel en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die skuifdeure maak oop na die patio wat buitemeubels het en spog met lieflike see-uitsigte. Die toegeboude stoep in die agterplaas het 'n knus braai-area en buitemeubels. Oceanview House gebruik 'n omskakelaar om onaangeraak te bly deur beurtkrag en veilige parkeerplek is beskikbaar in 1 motorhuis op die perseel.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Kay S
Saam met lewensmaat
5.0
Fabulous! Such a lovely stay. Amazing views and an amazingly comfortable house. Loved our stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Roelien J
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Fantastiese ligging, reg oorkant die strand.
Sep 2025
Allan W
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent. Lovely spacious home with wonderful sea views!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Elvin P
Besigheidsreis
5.0
Hoogs aanbeveel. Absoluut fantastiese ligging en al die klein bederfies maak die huis 'n plesier.
Jul 2025
Moneeza K
5.0
Uitsig van huis oor die see was die hoogtepunt. Dis een van die mooiste uitsigte na die see. Baie rustigheid, skoon huis met alles in wat jy benodig.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Cecilia Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 178

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 130 Oceanview Drive, Struisbaai, 7283, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oceanview House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Badkamer-gryprelings
Inrolstort
Ruim badkamer
Badkamer sonder trappe
Breë badkamerdeur
Breë gange
Vanaf
R 4 200
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 200
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 4 200
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 130 Oceanview Drive, Struisbaai, 7283, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbd97a28792624cc028aa066fe0ad216f0b474f84a0a477a55d150ef6b1c3e2a67fe810d392b2e33b75e67a38e55860552144?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 200 per nag, vir 6 mense 30 5 1 5 130 Oceanview Drive Struisbaai 7283 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.812129 20.0387549

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang