Successfully reported

Odendaal’s Ridge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 64 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Joey S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Rustig. Baie aangename stil plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lourien
Odendaal’s Ridge
Goeie dag Joey, Baie dankie. Ons is bly julle het die rustigheid geniet. Hoop om julle gou weer by ons te verwelkom. Groete.

Esther D
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Was al daar en sal beslis weer gaan! Heerlik gebly! Ongelooflike uitsig. Alles wat nodig is. Al wat ons gemis het, was 'n broodmes. Lekker ligging, baie netjies en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Baie lekker. Awesome plek en uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lourien
Odendaal’s Ridge
Goeie dag, Baie dankie vir die mooi kompliment. Ons hoop om julle gou weer by ons te verwelkom.

Marius D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Lieflike uitsig en 'n huis uit die boonste rakke. Ons SA vakansie kon nie beter gewees het nie. Behalwe Clarens se flier, was Odendaal's Ridge 'n onverbeterlike blyplek. Ons het 7 dae gebly, die kamers, sit- en eetkamer was silwerskoon en smaaklik gemeubileer. Ten spyte van 'n water tekort in die dorp, is daar 'n jojo tenk en ons het nooit 'n tekort gehad nie. Die uitsig vanaf die groot stoep, op die berge is 'n nagedagtenis wat ons altyd sal bybly. Beslis terug O'R toe wanneer die geleentheid weer aanbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lourien
Odendaal’s Ridge
Beste Marius, Die woorde is soos 'n lied vir ons en dit beteken vir ons meer as ooit, dat ons deel kon hê in julle vakansie. Ons is bitter dankbaar vir die pragtige woorde en kon nie vir meer vra nie. Ons is altyd so bewee met die pragtige uitsig en dan, as ons sulke mooi terugvoering kry, kan ons nie anders as om stil te raak en net uit ons harte dankbaar te wees nie. Ons hoop om julle weer gou terug te verwelkom. Groete, Odendaal's Ridge

Cecelia H
Kort verblyf
4.8
Jul 2025

Amazing. Enjoyed the stay and made my son's birthday extra special. Thank you for an awesome weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lourien
Odendaal’s Ridge
Dear Cecelia, Thank you for the lovely review. We are so very appreciative of the kind words. We are so happy that you had a wonderful time and that we could share in making your son's birthday special. We look forward to welcoming you back soon.

Caty N
Kort verblyf
4.8
Mrt 2025

Rustige atmosfeer met mooiste uitsig. Die verblyf is pragtig, nuut, netjies en skoon. Die omgewing is so rustig en die uitsig asemrowend! Die eenheid maak fantasties voorsiening vir groot of kleiner groepe en is volledig toegerus met alles wat jy mag nodig kry!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Lourien
Odendaal’s Ridge
Beste Caty, Baie dankie vir sulke pragtige woorde. Ons waardeer dit so baie. Ons streef daarna om almal 'n heerlike tyd en ondervinding te gee by Odendaal's Ridge sodat almal die pragtige natuur kan beleef sonder om te bekommer oor allerdaagse dinge. Ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom. Groete, Odendaal's Ridge span

Elmien T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Feb 2025

A must stay. Will definitely visit again. Neat and everything you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Mei 2025

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Elmarie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Feb 2025

Baie lekker. Baie skoon en netjies. Toegerus met als. TV is nie user friendly nie. Sal die plek aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
4.0

Ivann V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Relaxing and quiet. Perfect accommodation for a big family and beautiful view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lourien
Odendaal’s Ridge
Dear Ivann, Thank you so much for such a kind review. It is so heartwarming to know that we could bring families together. We hope to welcome you and your family again to come and relax. Warm regards, Odendaal's Ridge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lourien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 64

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 754 Le Roux Street, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA02d55a5732265897b8583e70578f731224cdcda20c02f5f5af1612f881efed778ec74927410149313c6361f1c095603715b8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 64 5 1 5 754 Le Roux Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.520510847188 28.409968689236
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang