Successfully reported
+29

Apartment - 58B Odysseus

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 58 Odysseus Road, Paradise Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Woonstel - 58B Odysseusweg is 'n selfsorgwoonstel op die onderste vlak, geleë in Paradise Beach, Langebaan.
Dit is aan die einde van die pad in 'n doodloopstraat.
Toegang tot die landgoed is via die hoofingang van Club Mykonos. Daar is 24/7 sekuriteit.

Hierdie woonstel op die grondvloer het 'n privaat ingang met 'n klein tuin en 'n ingeboude braaiplek buite. Die braaiplek is langs die patio buite met gedeeltelike see-uitsigte. Toegang tot die strand is 'n kort entjie van 150 m via 'n houtpaadjie voor die eiendom.

Dit bestaan uit 2 slaapkamers en 2 en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n mikrogolfoond en 'n oond met 'n gasstoof. Die aangrensende sitkamer en eetkamer het 'n slim-TV gekoppel aan Wi-Fi en DStv-kanale. Gratis parkering van die straat af is buite die eenheid beskikbaar.

Dit is naby Club Mykonos, restaurante en supermarkte.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Christiaan D
Saam met vriende
5.0
Rustig. Beste waarde vir geld. Ons het baie lekker gebly. Baie rustig. Goeie waarde vir geld. Bokkies, voëls en ander diertjies in die veld lanksaan, ...
Sien meer
Mei 2025
Erika O
Gesin met tieners
5.0
Baie netjies en skoon. Uitstekende ligging! Baie welkom gevoel. Heerlike gekuier! Uitstekende ligging!
Feb 2025
Roxanne H
Gesin met tieners
5.0
Relaxing, value and restful space. Perfect spot, perfect size apartment. Has everything you need. A 1 min walk down to the beach with s...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Etienne J
Gesin met klein kinders
5.0
Wonderlike ligging en net 'n paar treë vanaf die strand. Heerlik gebly en die kinders het dit ook baie geniet.
Aug 2024
Karlien F
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike verblyf, lekker staf afstand van see. Ons het baie lekker gebly, dankie. Een voorstel, kyk asb. na die yskas wat vreeslik lawaai maak, verder...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Lilanie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 45

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 58 Odysseus Road, Paradise Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Apartment - 58B Odysseus het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 58 Odysseus Road, Paradise Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAm9aiG8uiumzUV3plmCquA0VfmeZcg5ZOPLEFU9I3QvIU8dFvFj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 58 Odysseus Road Paradise Beach 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.03882996105 18.038698769186

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang