Oepsie Daisy
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N7, Plaas Klipkuil, Groenriviersmond, 8220, Noord-Kaap
- Vanaf R2 400 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Oepsie Daisy is 'n selfsorg-plaashuis op Groenriviermond, ongeveer 67 km vanaf Garies. Hierdie bekoorlike huis grens aan die Namaqua Nasionale Park en is 1.8 km vanaf die Groenriviersmond-ingang geleë. Die gastehuis is slegs 3 km vanaf die see, wat dit ideaal maak vir 'n gesin of groep vriende.
Hierdie plaashuis kan tot 8 gaste akkommodeer en bestaan uit 4 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 2 van die ander slaapkamers het elk 'n dubbelbed, en die vierde slaapkamer is gemeubileer met 2 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n bad, stort, wasbak en toilet.
Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatgasstoof, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, 'n binnebraai-area en 'n eetkamertafel met sitplek vir 8. Die patio beskik oor 'n rusbank, stoele en uitsigte oor 'n deel van die park.
Gaste kan soms wildlewe soos rooihartebeeste, steenbokke, duikers en volstruise sien wat langs die park se grensheining wei. Die verblyf is slegs 3 km van die see af.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Judith Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- N7, Plaas Klipkuil, Groenriviersmond, 8220, Noord-Kaap
- Gaste dink Oepsie Daisy het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N7, Plaas Klipkuil, Groenriviersmond, 8220, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang