Successfully reported
+20

Oewer Konyn Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm 65, portion 10, Tradouwshoek, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Oewer Konyn Cottage is 'n bekoorlike oopplan-kothuis op 'n werkende plaas, net 1.5 km vanaf die sentrum van Barrydale. Hierdie rustige en privaat selfsorg-toevlugsoord is ideaal vir paartjies wat 'n blaaskans soek van die gewoel, met pragtige uitsigte oor die omliggende platteland en geen direkte bure nie.

Die eenheid is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n ruim stort, toilet en wasbak.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof met oond, en tee- en koffiemaakgeriewe. Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Die leefarea lei na 'n oordekte patio met sitplek wat uitkyk oor die rustige plaaslandskap. Gaste kan 'n ingeboude braai geniet. Gratis, veilige parkering op die perseel word voorsien.

Alhoewel die kothuis op 'n werkende plaas geleë is, is dit naby die dorp en plaaslike gunstelinge soos Sal's.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Ronnie En Alta Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 3 maande

Ligging

  • Farm 65, portion 10, Tradouwshoek, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oewer Konyn Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm 65, portion 10, Tradouwshoek, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc6f609af04ad11e450b5afc42b32b1505a76e9809e76ee044e932cccc26bf6e1135e9c751f6523e4d73db9c327124f7da69?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 Farm 65, portion 10 Tradouwshoek 6750 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.901716930752 20.729380845404
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang