Successfully reported
+45

Off Beat Bush Lodge

  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off Beat Game Farm, Brussels Ext 4, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Off Beat Bush Lodge is 'n outentieke, eko-vriendelike wegbreek. Die kamp is geleë langs die oewer van 'n seisoenale rivier wat deur die plaas loop, omring deur ongerepte plantegroei. Alhoewel daar geen inwonende Groot 5-diere op die eiendom is nie, grens dit aan die Groter Krugerwildtuin en kan jy hulle op aangrensende reservate sien of hoor.

Die lodge word geheel en al op sonkragbeligting, lanterns en gas bedryf met individuele ligte in die hutte. Elke eenheid het sy eie oopstyl buitebadkamer met lopende water en konvensionele toilette. Warm water word voorsien in die tradisionele bosmetode met 'n verhitte donkie-ketel wat aan al die storte voorsien. Naby die kroegarea met onderdak is 'n verfrissende plonspoel, ideaal vir daardie warm somersdae. 'n Skaduryke, geheimsinnige skuilplek kyk uit oor 'n gewilde watergat, wat wonderlike wildbesigtiging bied.

'n Ten volle toegeruste kombuis wat verkoeling en gasstoof insluit, komplimenteer die atmosfeer van hierdie afgesonderde wegkruipplek. Daar is braai-areas vir diegene wat hou van kook om 'n oop vuur. Alhoewel elektrisiteit nie in die kamp beskikbaar is nie, is daar die geleentheid om kameras en fone bedags deur middel van 'n klein kragopwekker te laai.

Neem asseblief kennis dat die kroeg nie operasioneel of in voorraad is nie, dit is egter beskikbaar vir gebruik.

Off Beat Safaris is ongeveer 12 km noord van die dorpie Hoedspruit in die bekende Limpopo Provinsie van Suid-Afrika. Die wildplaas is geleë tussen die privaat reservate wat die Groter Krugerwildtuin uitmaak met die majestueuse Noordelike Drakensberge wat die visuele agtergrond vorm.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Millie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Off Beat Game Farm, Brussels Ext 4, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Gaste dink Off Beat Bush Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off Beat Game Farm, Brussels Ext 4, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2cea8d46088bd7d135dd2f700c751351c9d6349d6b4bbbcf2065357a3fe99109249acb938b15ef9b21b57639b5b4b652592f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 Off Beat Game Farm Brussels Ext 4 1380 Limpopo 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -24.24768355712 30.991321206093

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang